This is what our clients have to say about our services…

Ek kan baie positiewe dinge sê oor die ervaring om jou en jou mense as kontrakteurs te gebruik. Kom ek sê net een ding. Dankie vir die ervaring wat ek baie lanklaas beleef het naamlik om 'n rekening te betaal met 'n lied in my hart! Jou bestuurdersoos jou werknemers is juwele!

 

Groete,

Bernard

 

 

Ek was redelik skepties aan die begin om werk aan ons dak te laat doen.   Soos jy self weet, is vakmanskap en werkstrots nie algemeen onder hedendaagse kontrakteurs nie en het ek al vele kere onaangename situasies gehad gebasseer op my persoonlike ondervindinge.

 

Jy en jou span het my verkeerd bewys.  Julle vakmanskap en werkstrots was duidelik gedurende die projek.  Jou voormanne (Shawn spesifiek) was professioneel en hulle het goeie toesig oor die span uitgeoefen.  My vrou en baba was tuis en sy het dit ook opgemerk gedurende die projek.

 

Elmar Esterhuizen

 

 

 

I just wanted to say that I was impressed with Arno and his team. They worked non stop throughout the day, clearly knew their jobs and cleaned up well after what was a really messy job. Importantly too, they were all courteous.

 

The roof and driveway look vastly better.

 

Chris Hart

 

 

I want to thank you for the excellent job you did at my house. The roof, gutters,  facia boards  and eaves  look very nice. I am actually very glad I took the same colour as the roof for the gutters and facias. It really looks very nice, makes a big difference.

 

Johann is a very pleasant person  but also very professional. Even his team that came with Friday 19/09 were very pleasant.

Then the team that came to paint. Arloe, also very pleasant as well as the team.

 

I am very impressed with your service. Nobody recommended you to me. I just saw your advert and phoned. What also impressed me was, when I asked you about fitting new gutters you said it was not necessary they just needed painting.

 

I appreciated that very much. You could have said they must be changed. You were honest with me and that also meant a lot.

I can recommend your business to whoever asks me. I will also make use of your services again when I have the house painted.

 

May your business go from strength to strength.

Have a good day.

 

Anne

OPKNAPPING:  DAK VAN DIE KERKGEBOU VAN  N G KERK BRACKENFELL-WES.

 

Na aanleiding van die opknapping van die dak wat  u so pas by hierdie  Gemeente voltooi het, die volgende:

 

Baie dankie vir die stiptheid waarmee hierdie taak afgehandel is

 

Die Geagte  mnr Meyer

 

  • (werk is afgehandel in die tydraamwerk soos deur u bepaal is.
  • Die terrein was te alle tye netjies en skoon.
  • Spesiale melding moet gemaak word van die optrede van mnr Arno du Preez en sy span werkers vir die manier waarop hulle hierdie projek afgehandel het.  Hulle het te alle tye professioneel opgetree.
  • Hierdie taak is uitgevoer in samewerking met Plascon Verwe en die beampte wat die projek gemonitor het was volkome tevrede met die wyse waarop die werk gedoen is.

 

Aan die hand van bogenoemde kan ek dus Henk Meyer Restoration aanbeveel sonder enige voorbehoud.

 

Baie dankie

ATTIE  OLIVIER

 

 

I want to commend you and your team for your efforts on the Tokai Project. I’ve noticed and appreciated your attention to detail and relentless determination on your workmanship. Looking forward to working with you on future contributions.

 

DAVID RAMOREI

 

 

Thank you very much “for service well rendered”.  I really appreciate it, service with a smile!!!

 

As usual your team of workers are lovely people. This is the third team, although three of the workers have been here before. But all the same I think you have excellent workers.

 

Thanks a ton again. Have a good day.

 

Regards

Anne

 

 

Baie  dankie vir  professionele diens  en werkers om op trots te wees.

 

Groete

Greta Schabort

 

 

Net om dankie te se vir puik werk en diens.

 

Groete

Danie de Stadler

 

 

Thanks a lot for your prompt and professional services. Arloe and his team did a very good job.

 

Thomas

HOW CAN WE HELP?

Submitting Form...

The server encountered an error.

Form received.

Address:

 

20 Arc-en-Ciel

Paradyskloof

Stellenbosch

Contact Us

Tel: +27 (021) 880 0868

Cell: +27 60 503 0952 (Water & HMR)

Cell: +27 74 704 3000 (Water only)

Email: henk@hmrest.co.za

 

MENU